doi: 10.5788/32-1-1715
handle: 10019.1/125660
Opsomming: Die onderwerp van die artikel is die ontsluitingsmoontlikhede van tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks in die skoolklaskamer. Die tesourus is een van die oudste naslaanwerke in die geskiedenis van leksikografie; tog word dit nie in die aantal navorsingsartikels rakende die onderwerp gereflekteer nie. 'n Tesourus blyk nie 'n algemene fokuspunt van leksikografiese navorsing of opvoedkundige leksikografiese navorsing te wees nie. In 'n poging om die gaping in die literatuur te oorbrug, word daar oor die doel en leksikografiese funksie van 'n tesourus besin, veral in 'n taalonderrigkonteks. Die taalonderrigkonteks word vervolgens belig met verwysing na voorgestelde tesourusgebruik in skoolkurrikuladokumente, aangesien dit rigtinggewend is vir onderrigraamwerke in skole. Teksgebaseerde tesourusgebruik in die taalonderrigkonteks word aanbeveel en gemotiveer teen die agtergrond van 'n ondersoek na 'n tesourus en tematiese woordeboekafdelings. Aanbevelings vir enkele verbeterings tot leksikografiese produkte word vanuit 'n opvoedkundige leksikografiese perspektief gemaak ten einde optimale gebruik van 'n tesourus in 'n taalonderrigkonteks te verseker.
woordeskatuitbreiding, thesaurus, pedagogical lexicography, Sinoniem, Woordeskatuitbreiding, dictionary function, Tesourus, sinoniem, vocabulary acquisition, 430, Taalonderrigkonteks, Woordeskatbenoeming, tesourus, Semantiese Verhou-Ding, vocabulary development, Tesourus; teksgebaseerd; taalonderrigkonteks; woorde-boekfunksie; opvoedkundige leksikografie; sinoniem; semantiese verhouding; woordeskatuitbreiding; woordeskatbenoeming; taalvariant, text-based, language education context, language variant, synonym, semantic relation, Woorde-Boekfunksie, 400, taalonderrigkonteks, semantiese verhouding, taalvariant, teksgebaseerd, woordeskatbenoeming, Teksgebaseerd, opvoedkundige leksikografie, Taalvariant, Opvoedkundige Leksikografie, woordeboekfunksie

| selected citations These citations are derived from selected sources. This is an alternative to the "Influence" indicator, which also reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | 0 | |
| popularity This indicator reflects the "current" impact/attention (the "hype") of an article in the research community at large, based on the underlying citation network. | Average | |
| influence This indicator reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | Average | |
| impulse This indicator reflects the initial momentum of an article directly after its publication, based on the underlying citation network. | Average |