
Die jaar 2013 is 'n jaar van besondere betekenis vir kerke van die sestiende-eeuse Reformasie oor die wereld. Dit is vanjaar 450 jaar gelede dat die Heidelbergse Kategismus as belydenisskrif in Januarie 1563 aanvaar is met die Ursinus en Olevianus as die belangrikste skrywers daarvan. Die Heidelbergse Kategismus is geskryf in opdrag van die politieke hoof van die Palz, keurvors Frederik III. Sy bedoeling was om eenheid van geloof in sy magsgebied te bevorder, maar ook om die jeug in die skole en in die kerk in die ware leer te onderrig. In die eindproduk is die invloed van Calvyn en Luther sowel as teoloe soos Melanchton, Zwingli en Beza te bespeur. Daarom is die Heidelbergse Kategismus as 'n unieke skepping bestempel, 'met 'n eie skoonheid en helderheid' (Schulze 1993:494) met die fokus op die gemeenskaplike teologiese grond van leidende Protestantse teoloe van die tyd (Bierma 2005). In die Heidelbergse Kategismus vind ons 'reformation ecumenism at its best' (Bierma 2005:77).
Practical religion. The Christian life, BV4485-5099, BV1-5099, Practical Theology
Practical religion. The Christian life, BV4485-5099, BV1-5099, Practical Theology
| selected citations These citations are derived from selected sources. This is an alternative to the "Influence" indicator, which also reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | 0 | |
| popularity This indicator reflects the "current" impact/attention (the "hype") of an article in the research community at large, based on the underlying citation network. | Average | |
| influence This indicator reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | Average | |
| impulse This indicator reflects the initial momentum of an article directly after its publication, based on the underlying citation network. | Average |
