
“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toeganklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.” Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale) “Kortpad-Afrikaans is ’n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit ’n onmisbare taalhulpbron vir sowel taalaanleerders as taalvaardiges maak.” Prof. Pamela Maseko (Uitvoerende Dekaan, NWU Fakulteit Geesteswetenskappe) Uit die mond van studente in Duitsland: “Die gids is baie goed! Die verklarings is duidelik, die voorbeeldsinne baie goed en ek het alles verstaan en begryp. Ek hou ook van die kleure - dit alles help om die dinge te verstaan! Ek wens ek het die gids vroeër gehad!” Dr. Alexander Mickel (Bioloog) “Die grammatikagids is fantasties vir almal wat in Afrikaans geïnteresseerd is! This book is just what I was looking for. I loved the clear structure and the neat layout - the coloured boxes, the tables, the examples, etc. are all extremely helpful!” Dr. Kendra Daubner (Regsgeleerde)
| selected citations These citations are derived from selected sources. This is an alternative to the "Influence" indicator, which also reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | 0 | |
| popularity This indicator reflects the "current" impact/attention (the "hype") of an article in the research community at large, based on the underlying citation network. | Average | |
| influence This indicator reflects the overall/total impact of an article in the research community at large, based on the underlying citation network (diachronically). | Average | |
| impulse This indicator reflects the initial momentum of an article directly after its publication, based on the underlying citation network. | Average |
