Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie

Article Afrikaans OPEN
de Wet, Wouter;
(2016)
  • Publisher: Historical Association of South Africa
  • Subject: sportboikot | Springboks | sports boycotts | rugby | Suid-Afrika | twintigste eeu | Springbokke | twentieth century | South Africa | historiografie | historiography | sport

Die hervatting van internasionale rugby na die Tweede Wereldoorlog het nuwe belangstelling onder rugby ondersteuners wêreldwyd gekweek. Tientalle populêre rugbyboeke het in die daaropvolgende jare in Suid-Afrika verskyn en rugby het een van die land se grootste sporte g... View more
Share - Bookmark